Deel GOD se Liefde
met almal
WELKOM BY
3 MINUTE KERK
God Se Boodskap In Jou Taal
3 Minute Kerk
bied:
Ondersteuning en aanmoediging
vir besige mense, wat ʼn
VERSKIL
wil maak.
Alles in 3 Minute
3 Minute Kerk het al meer as ‘n
Half Miljoen
mense bereik met die
goeie NUUS.
Daar is soveel getuienisse van
Verlossing,
Genesing
Hoop en Herstel
ONS GEE AAN GOD AL DIE EER
Ons vertrou die Here vir
1000 SENDELINGE
wat hierdie bediening wil
ondersteun
1. Met gebed 🙏
2. Met ‘n oop hand 👏
Mense op ʼn
MISSIE
om God se
OPDRAG
uit te voer
Maak
VANDAG
vir jou ‘n skat
in die hemel deur
hierdie bediening te
ondersteun
(Mattheus 6:19-20)
Dink hieroor . .
.
Romeine 10:14-15
“Hoe kan
hulle Hom (Jesus) dan
aanroep in
wie hulle nie geglo het nie?
En hoe kan hulle in Hom glo
van wie hulle nie gehoor het nie?
En hoe kan hulle hoor sonder
een wat
preek?
En hoe kan hulle preek
as hulle nie
gestuur
word nie?
3 Minute Kerk
Is die
ANTWOORD
Stuur Jesus
VANDAG verder,
wees ʼn ware
sendeling!
George en Caren
Ons is sedert 1990 voltyds betrokke
met God se werk.
Ons het verskeie gemeentes bedien
en het ʼn sending hart om die
goeie nuus van Jesus se verlossing
met almal te deel.